STEYTLERVILLE

Proud socio-cultural village

Ek kan die pryswenners se inligting gee, maar ek mag ongelukkig nie al die jagters en al die boere se inligting bekend maak nie.
 
Ons borge was besonders vanjaar en ons is baie dank aan elkeen verskuldig.
Arno van den Berg van J&B was die 2014 hoofborg en Juhann Terblanche van Elecma Energy Solutions `n kortkop agter hom.
 
Dit is altyd lekker om die deelnemers te beloon, maar die hoofdoel van die geleentheid bly `n fondsinsameling vir ons gemeenskap. Dit is lekker wanneer jy terugploeg en sien hoe en waar dit `n verskil (hoe klein ookal) in iemand se lewe maak.
 
STEYTLERVILLE SAFARI 2014    
PRYS NR BESKRYWING WENNER
1a ELITE JAGTER (Skoot, Gewig & Horing - 2 bok) Dreyer van Niekerk
1b Runner up Elite jagter Donovan Blume
1c 3de beste jagter van die dag Karla Bernard-Koch
2a ELITE SPAN Sonderend
2b Runner up Elite Span Kranska**ers
2c 3de beste span van die dag Veldsmanne
3a SWAARSTE RAM Coenie Pieterse 29.4kg
3b 2de swaarste Ram Steven Smith 28.7kg
4a SWAARSTE OOI Rouxanne Grobbelaar 25.1kg
4b 2de swaarste ooi Dirk Potgieter 22.5kg
5 RAM MET LANGSTE HORINGS Johan Kuyler 38.4cm
6 OOI MET LANGSTE HORINGS Keith Whatley 26.2cm
7 BOER SWAARSTE GEMIDDELDE GEWIG  Fred Nortje 25.3kg
8 Skoot van die dag (Antoine wys aan) Jacques van Greunen